Indien u enige inligting of fotos wil aanstuur vir die artikels, stuur gerus na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Joubert Du Plooy word gekies vir SA Plattelandse-span wat toer na Wallis


Joas Nare speel vir Boland Currie Beker-span


 Hanno Van Tonder - Leeus onder 19 (speler van die jaar)


 

Yster Louw - SA Kampioen 2015 - 800m

Neil Van Tonder - Oud-leerling word aangewys as top matriekleerling in distrik - 2014

Zondalee Varkevisser - Verteenwoordig Suid-Afrika in die VSA

En dit alles het begin by Laerskool Bredell in graad 6 toe sy gekies is as hoofsanger vir die Revue. Gaan lees gerus die artikel in die Kempton Express http://goo.gl/qDBw7V

Niël Van Tonder - Maak skoonskip by Kempies se meriete-aand

DUX-Leerling

Mees - Veelsydigste Leerling

Hans Moore Leirs - 2015

Ruan Botha en Jan-Louis Engelbrecht

Hans Moore Hoofleirs - 2014

Voor 2de van links - Nikita Willemse

Agter Heelregs - Zander Botha en langs hom Tiaan Botha

Ander VLR lede by Hans Moore is Zandre Van Zyl en Martin Van Staden

Hoërskool Kempton Park - Hoofseun Niël Van Tonder

 

Niël is agter 2de van links

Ander VLR-lede van Kempies : Hanno Van Tonder, Thys Basson en Yster Louw

Cravenweek 2014 - Joas Nare

 

Joas bereik een van die hoogte punte van enige skoolseun. Hier staan hy trots saam een van sy spanmaats. Joas is links op die foto.

Hanno Van Tonder - Beeld Troffee vir Makro-skole

 

Hanno was een van die sterre by Kempies in 2013 en 2014 se Beeldtrofee vir Makro-Skole. Hy vorm deel van die span wat in die finaal speel en was ook deel van die Valke 7's span wat in 2013 die Suid-Afrikaanse Kampioenskap wen.

 Yster Louw - Gauteng Kampioen - 800m en 1500m, Suid-Afrikaanse Kampioen 800m

 

Riaan Du Plooy - Onder 14 A Kempies - TUKS Reeks Naasweneers en Makro-skole Beeldtrofee